Hermanus Festivals - Celebrating Hermanus
  • Home
  • ALL Festivals
    • Whale Festival
    • Wine & Food Festival
    • Kalfiefees
    • Flower Festival
    • Botrivier Barrel and Beards / Wine Festival
    • FynArts Festival
    • Stanford Bird Festival
    • Adventure Week
    • Weekly / Monthly & 1-off Events
  • Activities, Adventures & Tours
    • Great White Shark cage diving Hermanus
    • Whale Watching, Hermanus
    • Wine Tours
    • Tours & Transfers
    • ALL Activities
  • Accommodation & Restaurants
  • Contact Us
  • Press & Media
Kalfiefees 2017
Kalfiefees 2017
2017 - Kalfiefees
9 – 13 Augustus
ONRUS – SANDBAAI – HERMANUS


Dis ‘n lekker lang naweek vanjaar en ons sien uit om julle te verwelkom by die Hermanus Times Kalfiefees 2017.
Tref nou al jou reelings vir verblyf en vlugte en kom Kalfie saam.
Die komitee is hard aan die werk om weereens ‘n feestelike program aanmekaar te sit.

Baie ander uitstekende produksies is reeds in die pyplyn en sal bekend gemaak word soos ons kontrakteer.

E-pos: navrae@kalfiefees.co.za
Webwerf: www.kalfiefees-hermanus.co.za

Picture
2016 Kalfiefees - 4th / 9th August - ONRUS – SANDBAAI – HERMANUS

Dis ‘n lekker lang naweek vanjaar en ons sien uit om julle te verwelkom by die Hermanus Times Kalfiefees 2016.
Tref nou al jou reelings vir verblyf en vlugte en kom Kalfie saam.
Die komitee is hard aan die werk om weereens ‘n feestelike program aanmekaar te sit.
Van die kunstenaars wat gaan optree sluit in:
Vrydag 5 Aug - Besprekingsdebat vroeg-oggend en Marion Holm se wedervaringe
Saterdag 6 Aug - Vrouedagviering in die Harbour Rock Restaurant en komedie met die akteurspaar Diaan Lawrenson en Jody Abrahams
Sondag 7 Aug – Musiek met Lize Beekman, en drama in Pa met Chris van Niekerk in die hofrol
Maandag 8 Aug – Sangers Corlea Botha en Jannie Moolman saam op die verhoog, en Dowwe Dolla wat "ouma" word.
Dinsdag 9 Aug – Komedie in My Briljante Egskeiding, en kom beleef oudword saam met Eric Nobbs in 'n Kat in die duiwehok

Dagprogram 2016
Kaartjie verkope by Computicket open 20/06/2016 - http://www.kalfiefees-hermanus.co.za/

Ingrid Jonker - Hermanus - Kalfiefees 2015
Ingrid Jonker - Hermanus - Kalfiefees 2015
Ingrid Jonker - Hermanus - Kalfiefees 2015
Hermanus - Kalfiefees 2015

Kalfiefees in Hermanus - Arts, Culture, Comedy and loads of stage shows.......

6th to 10th August, 2015


Met die dood van Ingrid Jonker in Julie 50 jaar gelede, bring die Kalfiefees graag hulde aan haar die jaar.....

Ingrid Jonker Wêreldwyd
- Die multimedia-vertoning met die titel INGRID JONKER WêRELDWYD bevat ‘n rykdom van visuele en ander materiaal wat die internasionale trefkrag van Ingrid Jonker en haar werk illustreer. Dit sluit oa in: uittreksels uit dokumentêre video’s, gesprekke met André Brink, Jan Rabie, Marjorie Wallace, W.A. de Klerk, Jana Cilliers; musiek-video’s van bekendes soos Chris Chameleon, Laurika Rauch, Helena Hettema, Hollandse en Belgiese sangers, ook Stefans Grové; voorlesings van gedigte deur Antjie Krog, Ingrid Jonker self, vertalings in Spaans, Zoeloe, Portugees, Pools, selfs Albanies; ballet en drama, kunswerke en unieke foto’s. Ingrid Jonker se naam weerklink van Kaapstad tot Vancouver, Amsterdam, Hong Kong

Please check out their website for a full program of events -

http://www.kalfiefees-hermanus.co.za/

Tel: 028 316 1687  /  Fax: 086 606 1687  /  Email: kalfiefees@hermanus.co.za
Hermanus Festivals, Events & Shows (and loads more) - Hermanus, South Africa
EMAIL US
Powered by Create your own unique website with customizable templates.